Die ontwikkeling van sosiale- en kommunikasievaardighede is baie belangrik in die geheelontwikkeling van ons student. Die volgende pret-ervarings ontwikkel hierdie vaardighede:
Kultuurervarings
Bergfietstoer
Buurlanduitstappies na Lesotho, Mosambiek en Botswana
Omgewingsleer
Geskiedenis
