Skip to content Skip to footer

Avontuur

Ons gewilde avontuursegment leer student verse oorkom en om selfvertroue te bou, werklike gevallestudies te analiseer en ingeligte besluite te neem.

  • Bergfietskursus
  • Skubaduik
  • Stap- en wildernis-ekspedisies
  • Perdehantering en ruiterkuns
  • Witwaterroei (River rafting)
  • Abseil en rotsklim
  • Avontuurresies en -oriëntering
  • Jag- en slagkuns
  • Kampkuns
  • Avontuurfasilitering en -aanbieding
  • Veldoorlewing
  • Noodhulp: vlak 1 en 2
  • Voël- en boomidentifikasie

Leave a comment

ATKV-Postmatriek © 2021. All Rights Reserved.

Previous Next
Close
Test Caption
Test Description goes like this