Skip to content Skip to footer

Straatskerp

Die volgende lewensvaardighede gaan jou selfstandig maak en selfvertroue vir die grootmenswêreld gee.

  • Algemene regsbeginsels
  • Persoonlike finansies en begroting
  • Entrepreneurskap
  • Basiese besigheidsbestuur
  • Projekbestuur
  • Etiket
  • Die aanleer van Zoeloe
  • Algemene beginsels in Afrikaanse skryfkuns
  • Seksualiteit
  • Wapenvaardigheid
  • Selfverdediging
  • Basiese doen-dit-self-vaardighede
  • Kompas-, kaart- en GPS-navigasie
  • Veldkookkuns
  • Huishoudelike vaardighede (kosvoorbereiding, huishouding)

Leave a comment

ATKV-Postmatriek © 2021. All Rights Reserved.

Previous Next
Close
Test Caption
Test Description goes like this