Jou groei is ons doelwit!
Só help ons jou.
Die span beskik oor die regte vermoëns en tonne passie om seker te maak dat elke Postie se hande sterk gemaak word om die toekoms met selfvertroue aan te pak.
Doelwitte
Vermoë
Veerkragtigheid
Programleiers
Ro-Zel Pitzer
Samantha Smith
Lizette Odendaal
Gerrie Lemmer
Sylvester Smith
Getuigskrifte
Dit het my sielkundige voorberei op die grootmenswêreld wat op my wag. Dit het my buite my gemaksone geplaas en my as’t ware geleer om in ’n span te werk.
Jarryd van Dyk
“Dis nie altyd maklik daarbuite nie en daarom het dit uitstekend gewerk dat ons in posisies geplaas word waarin ons die situasie self moes analiseer en besluit dat jy sterk genoeg is om hierdeur te kom. Ek het wonderlike vriendskappe gesmee en het ook die geleentheid gekry om seker te maak van my loopbaankeuse.”
Chanelda Smit
“Elke avontuur het sy eie lesse gehad en ek het veral geleer om dankbaar te wees oor die kleinste dingetjies. Ek het waardering vir die manier waarop ek hierdie jaar kon groei en leer. Dit was ’n fees!”
Bernice Nel
“’n Mens moes dit maar op die harde manier leer. Vir my was dit ook merkwaardig om te sien hoe die wêreld meteens vir my oopgegaan het. Aan die einde van die program het ons ook besef dat niemand anders meer vir ons nuwe geleenthede gaan skep nie. Jy sal dit maar self moet doen.”
Victor Basson
Neem die stap
Neem 'n blaaskans
