Aansoekproses so maklik soos een-twee-drie
Die keuringsproses vind aan die einde van elke maand plaas vir die inskrywings wat tot dan ontvang is. Kandidate sal ná genoemde datums skriftelik in kennis gestel word of hul aansoek suksesvol was. Benewens die kennisgewing sal suksesvolle kandidate ’n kontrak ontvang. Dit moet binne 30 dae voltooi word en saam met die bewys van betaling van die deposito teruggestuur word.
Die aanlyn- of PDF-formaat van die aansoekvorm kan gebruik word wanneer aansoek gedoen word.
The online or PDF format of the application form can be used to submit when you apply for ATKV-Postmatriek