Skip to content Skip to sidebar Skip to footer

Akademie

Jy kan een van die onderstaande geakkrediteerde aanlyn kursusse tydens jou ATKV-Postmatriekjaar voltooi. Só word krediete bymekaar gemaak vir die rigting waarin jy belangstel of jy kan bloot net meer leer oor ’n spesifieke veld en boonop aan jou indrukwekkende CV werk.

Geakkrediteerde aanlyn kursusse:

  • Inleiding tot forensiese linguistiek
  • Bou gesonde verhoudinge in die werkplek
  • Integrasie van digitale media en kunsmatige intelligensie
  • Die innoverende onderneming
  • Kwantitatiewe navorsing in praktyk
  • Visuele kommunikasie: Powerpoints wat wérk
  • Water Management/Waterbestuur
  • Onderrig van Afrikaans as addisionele taal
  • Kernbeginsels van bemarking
  • Internasionale rekwydte en politieke impakbestuur vir bedrywe en gemeenskapsorganisasies
  • Die begroting en fiskale beleid
  • Die kuns van verkope
  • Middel- en laevlakbestuur en besluitneming
  • Groot boeke-program
  • Projekbestuur in praktyk
  • Geïntegreerde strategiese besluitneming: besigheidsimulasie
  • Ontleding en vertolking van finansiële state vir kleinsakeondernemings en entrepreneurs
  • Kunsmatige intelligensie en die toekoms
  • Basiese beginsels van finansiering vir entrepreneurs
  • Besigheidetiek
  • Inligtingstegnologie/ IT
  • Avontuurgids kwalifikasies AQN (Adventure Qualifications Network)